Besoek gerus:






 

 

 

MySql Databasisse

 

Ontoweb Media en Inligtingsdienste bied vir jou 'n volledige eenstopdiens vir jou beplande webwerf. Dit sluit die volgende in:

Ons MySql databasisse verskaf jou 'n fasiliteit om data direk vanaf 'n webbladsy in te voer en te stoor sodat dit intyds of agterna verwerk en vertoon kan word. Die SQL data kan ook enige tyd na 'n Excel spreiblad oorgedra word.

Die toepassings vir webdatabasisse is legio. Dit kan aangewend word om persoonlike inligting van besoekers intyds te ontvang en te stoor; om besigheidsinligting te ontvang, te verwerk en te stoor; om nuwe inligting wat vir jou webwerf beskikbaar gestel word dinamies op die webwerf by te werk, ens.

Gesels met ons oor jou spesifieke toepassing en ons kan vir jou hulp en bystand gee.