|
Elektroniese Nuusbriewe Elektroniese nuusbriewe (eNuusbriewe) bied vir jou een van die goedkoopste en mees effektiefste maniere om jou organisasie of sakebelange aan die wêreld bekend te stel. Daar is geen drukkerskoste aan verbonde nie en die inligting word oomblik wêreldwyd versprei. Baie internasionale maatskappye maak van eNuusbriewe gebruik om die publiek op hoogte van nuwe verwikkelings en/of produkte te hou. Jy hoef nie 'n webwerf te besit om eNuusbriewe uit te stuur nie. eNuusbriewe kan ook as 'n webbladsy met vlerke beskou word. Die eNuusbriewe kan in dieselfde formaat as 'n webbladsy opgestel word. Daar is egter sekere belangrike punte om te onthou:
* SPAM is 'n internasionale slengwoord vir ongevraagde epos. Dit kom eintlik van "squirrels, possums and mice". Klik hier vir Ontoweb Media se eie nuusbrief (Potpourri). Plaas asb jou naam op die verspreidingslys hieronder om Ontoweb Media se nuusbrief te ontvang: http://safriweb.net/Potpourri/lists/?p=subscribe
|
|||||||||||||||||